Storierak|書籍線上App不用買

シェア記事:

【免費書籍App】Storierak-APP點子

Storierak is ‘n toepassingwinkel met al jou geliefkoosde Afrikaanse kinderboeke, ideaal geskik vir kinders van 2 – 8 jaar oud. Herontdek nou jou gunstelingstories uit Storieman-omnibus 1, en so ook ’n verskeidenheid ander gewilde Afrikaanse stories soos Die lelikste dier in die hele wêreld, Prinses Talia en die draak, Dikkekat en Kollepiet en In ‘n huis in ‘n huis. Elke storie bevat ’n puik voorlesing deur ’n bekende stemkunstenaar. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word.

Laai nou die toepassing gratis af, en skaf jou eerste boek aan – heeltemal verniet!

Storierak bevat ook ander opwindende bykomstighede:

【免費書籍App】Storierak-APP點子

- Elke storieboek bevat twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade

【免費書籍App】Storierak-APP點子

- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar foto’tjie op die eerste bladsy

Nuwe Afrikaanse kinderboeke sal gereeld bygewerk word. Kom maak dus dikwels ‘n draai by Storierak. Stuur gerus nog voorstelle vir Afrikaanse boeke na storierak@nb.co.za.

Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers. www.nb.co.za.

【免費書籍App】Storierak-APP點子

【免費書籍App】Storierak-APP點子

免費玩Storierak APP玩免費

免費玩Storierak App

Storierak APP LOGO

Storierak LOGO-APP點子

Storierak APP QRCode

Storierak QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知Android
Google Play
1.8
App下載
免費
1970-01-012015-04-20
シェア記事: