Huisgenoot Mandela Huldeblyk|新聞線上App不用買

シェア記事:

【免費新聞App】Huisgenoot Mandela Huldeblyk-APP點子

Oor die wêreld heen word die naam Nelson Mandela met vryheid en vrede vereenselwig. Dié spesiale gedenkuitgawe deur Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopende tydskrif, is ’n huldeblyk aan ’n wêreldwye ikoon wat 27 jaar in die tronk deurgebring het sodat alle Suid-Afrikaners vry kon wees. As SA se eerste demokraties verkose president het hy vreedsame versoening en gelykheid vir alle mense bevorder. Sy lewe lank was Mandela ’n inspirasie vir miljoene mense regoor die wêreld, van politici en glanspersoonlikhede tot Jan en San Publiek.Nelson Mandela - Man van Versoening bied ’n toeganklike blik op Madiba se lewe en rol in die geskiedenis. Daar is omvattende tydlyne, boeiende foto's, uitstekende infografika en vermaaklike en inspirerende staaltjies. Vind meer uit oor Mandela se kinder- en jong jare, lees sy geskiedkundige toespraak uit die beskuldigdebank tydens die berugte Rivonia-verhoor, ontdek Robbeneiland (waar hy 18 van sy 27 tronkjare deurgebring het) en leer meer oor sy lewe in die gevangenis, die vroue vir wie hy lief was, en sy invloed in Suid-Afrika en internasionaal.Geen belangrike besonderheid van dié ongelooflike man se lewe word in hierdie tydskrif uitgelaat nie. Dis ’n ware versamelstuk en moet aangeskaf word deur elkeen wat Madiba bewonder en van geskiedenis hou.

【免費新聞App】Huisgenoot Mandela Huldeblyk-APP點子

【免費新聞App】Huisgenoot Mandela Huldeblyk-APP點子

【免費新聞App】Huisgenoot Mandela Huldeblyk-APP點子

【免費新聞App】Huisgenoot Mandela Huldeblyk-APP點子

免費玩Huisgenoot Mandela Huldeblyk APP玩免費

免費玩Huisgenoot Mandela Huldeblyk App

Huisgenoot Mandela Huldeblyk APP LOGO

Huisgenoot Mandela Huldeblyk LOGO-APP點子

Huisgenoot Mandela Huldeblyk APP QRCode

Huisgenoot Mandela Huldeblyk QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知iOS
App Store
1.3
App下載
$4.99
2013-12-062015-06-03
シェア記事: