Hoërskool Zwartkop|教育線上App不用買

シェア記事:

【免費教育App】Hoërskool Zwartkop-APP點子

Hoof se boodskap

NOVEMBER 14, 2012

Waar talle mense en die media algaande meer en meer met somber emosies na die toekoms van onderwys verwys, is ons in Hoërskool Zwartkop opgewonde oor 'n steeds stygende grafiek. In Zwarrieland praat ons nie van probleme nie, veel eerder van uitdagings.

Die personeelkorps van Hoërskool Zwartkop is terdeë bewus van die feit dat ons kernbesigheid kinders is. Ons is ingestel op onderwys wat karakter bou, wat tot ontdekkings lei en wat die toekoms ontsluit. Binne die grense van Zwarrieland gaan dit oor meer as die versameling van kennis van feite - eerder hoe om feite te laat leef, die toekoms te ontsluit en die vestiging van lewenswaardes.

In Zwarrieland word Zwarries geleer om gou verantwoordelikheid te aanvaar as beeldhouers van hul loopbane en kan jy verwag om as Zwarrie baie te kap, beitel, skuur en poleer. Die skool is dan ook graag mede-skrywer van die suksesverhaal van ons kinders.

Hoof se boodskap: -

Hoewel Hoërskool Zwartkop nie die enigste roete tot sukses is nie, is dit 'n gewaarborgde roete. Ons brei graag ons Zwarriefamilie uit met mense wat vurig is oor kwaliteit.

DR. DEWALD STRYDOM

Skoolhoof Ons brei graag ons Zwarriefamilie uit met mense wat vurig is oor kwaliteit.

DR. DEWALD STRYDOM

【免費教育App】Hoërskool Zwartkop-APP點子

Skoolhoof

免費玩Hoërskool Zwartkop APP玩免費

免費玩Hoërskool Zwartkop App

Hoërskool Zwartkop APP LOGO

Hoërskool Zwartkop LOGO-APP點子

Hoërskool Zwartkop APP QRCode

Hoërskool Zwartkop QRCode-APP點子
熱門國家系統支援版本費用APP評分上架日期更新日期
未知Android
Google Play
4.0.1
App下載
免費
1970-01-012015-03-11
未知iOS
App Store
1.0
App下載
免費
2014-06-152015-06-04
シェア記事: